About Us

Wie is Jan Pierewiet en wat maak ons?

 

About_Overberg_Baby_Goods_Jan_pierewietvpin

Jan Pierewiet het tans 2 hoof spanlede en ‘n 3e party produksie span- soos enige goeie action hero dream team. Daar is my fantastiese man Ryno, my soundboard en silent partner (aka funder), en dan is daar ek, Danica, die mamma van die groep – en mastermind van al die ontwerpe & projekte.

My adventure begun because I reeeaaally wanted a leather diaper bag but couldn’t afford it at the time. So I decided, ’n boeremeisie maak ’n plan and started my own business producing them! I phoned mom-in-law, who works at a large local leather supplier and with her help my dream soon became my reality.
Initially I thought that I would build some hype on Facebook, until our site was up and running, you know, to just get the word out. It took off so fast, though, that I haven’t been able to spend any time creating our website yet! I’m really grateful for the power of social media – it makes entrepreneurship so much easier than before.

Toe ek besluit het dat ek ‘n reeks leerdoeksakke wil begin, het ek geweet dat ek graag ‘n Afrikaanse volks-kinderliedjie wil gebruik en Jan Pierewiet het net by my vasgesteek. Ek het met my man gesels en gevra, as hy ‘n liedjie as naam moes kies, wat sou hy kies. Hy het gaan stort, ’n rukkie later uitgeklim, gevra wat ek dink van Jan Pierewiet en dadelik het ek geweet dat dít die naam is!

Aanvanklik was dit maar stressvol omdat ek ‘n minimum hoeveelheid sakke moes produseer sodat dit finansieel lewensvatbaar was en al wat ek kon dink is: “Wie gaan al die sakke koop?!”. Maar, gelukkig, vandat ons begin het, kan ons nie voorbly met produksie nie!
We also plan on adapting the business as our little man grows. His needs have been the driving force behind the whole project so I’ll definitely be using him as our mini R&D department, to guide us in terms of what our next product should be, to fill that ‘need’ in the market.