• Doeksak

    Jan Pierewiet Genuine Leather Diaper Bags Product Description: Dimensions: W 40cm X H 27cm X 17cm Gusset Removable

    Moeksak

    Jan Pierewiet Genuine Leather “Moeksak” Product Description: Dimensions: L 32cm X H 25cm X 11.5cm Gusset Adjustable

    Weekender

    Jan Pierewiet Genuine Leather Weekender Product Description: Dimensions: L 48cm X H 36cm X 23cm Gusset Removable &

  • Wie en wat is Jan Pierewiet?

    Tans is daar vier Jan Pierewiet spanlede - soos enige goeie action hero dream team. Daar is my fantastiese man Ryno, my soundboard en silent partner (aka funder), Julie Catherine Stols – aanstaande skoonsussie en ook ons onboard artist wat al ons ontwerpe en kunswerk [Art by Julie Catherine Stols] doen en Dawid Francois, ons retro hipster met ‘n baard en man-bun wat die produksie van ons JanBaard produkte oorsien en behartig. Dan is daar ek, Danica, die mamma van die groep - en mastermind van al die ontwerpe & projekte. 

    Click hier om meer te lees oor ons...